Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Gordonsbaai (143)
Kraaifontein (10)
Simonstad (94)
Voorstede
Bantrybaai (11)
Bellville (146)
Bergvliet (13)
Big Bay (110)
Bishopscourt (5)
Bloubergrant (6)
Bo-Claremont (9)
Bo-Kaap (20)
Boston (13)
Brackenfell (27)
Century City (54)
Claremont (35)
Clifton (22)
Constantia (75)
Constantia Valley (94)
Crofters Vallei (14)
De Waterkant (99)
Drie Ankerbaai (33)
Durbanville (73)
Durbell (2)
Edgemead (10)
Flamingovlei (15)
Fresnaye (19)
Glencairn (30)
Glencairn Heights (41)
Goodwood (5)
Groenpunt (145)
Helena Heights (11)
Joostenbergvlakte (2)
Kaapstad Middestad (218)
Kalkbaai (33)
Kampsbaai (110)
Kenilworth (13)
Kirstenhof (7)
Lakeside (7)
Lughawe Nywerheidstreek (1)
Maitland (14)
Marina Da Gama (9)
Milnerton (172)
Morningside (5)
Mouille Point (23)
Mowbray (8)
Muizenberg (59)
Noordhoek (60)
Nuweland (22)
Observatory (6)
Oranjezicht (24)
Paarden Eiland (1)
Parklands (12)
Parow (61)
Pinelands (26)
Plattekloof (53)
Rondebosch (40)
Rondebosch East (4)
Rosebank (3)
Salt River (2)
San Michel (7)
Seaforth (66)
St James (13)
Stadskern (488)
Strandgebied (14)
Suidelike Voorstede (343)
Sun Valley (1)
Table View (212)
Tamboerskloof (22)
The Links (3)
Thornton (2)
Tijgerhof (2)
Tokai (6)
Tuine (61)
Tygervallei (13)
University Estate (1)
Upper Gardens (29)
V & A Waterfront (14)
Van Riebeeckstrand (24)
Vierlanden (7)
Vishoek (56)
Vredehoek (8)
Vredelust (8)
Walmer Estate (4)
Welcome Glen (4)
Welgelegen (8)
Welgemoed (7)
West Beach (31)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (6)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (2991)
B&Bs (114)
Lodges (15)
Hotelle (67)
Gastehuise (318)
Selfsorg-eenhede (2477)

Resensies van Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 1848 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 1848 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Gastehuise

314 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
SPAAR 40%
VanafR1 095
R657
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melkbosstrand,
Kaapstad

@ theWaves is 'n gastehuis in die Atlantic Beach Golf Estate aan die buitewyke van Melkbosstrand en is sowat 7 km van Bloubergstrand in Kaapstad af geleë. @ theWaves beskik oor 5 kamers wat individueel versier is....

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank,
Kaapstad

Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af. Geriewe soos WiFi,...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier,
Kaapstad

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km va...

Vanaf
R898
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth,
Kaapstad

Penguin Palace is slegs 2 minute se ry vanaf die beroemde Boulders Penguin Colony. Penguin Palace is op die Simonsberg geleë in ’n rustige, veilige area, en dis slegs 1 km van Simonsberg sentraal. Dié verblyf bi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Riebeeckstrand,
Kaapstad

14 Penguin Place Melkbosstrand bied gemaklike verblyf met see-uitsigte. Die verblyf is in 'n residensiële huis reg langs Melkbosstrand se strand geleë en bied dus direkte toegang tot die strand. 14 Penguin Place ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melkbosstrand,
Kaapstad

Two Owls Guest House is in Melkbosstrand geleë, 'n stil seekant-dorpie net 30 km van Kaapstad af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid na aan verskeie doendinge. Two Owls...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt,
Kaapstad

Point B Guest House bied tradisionele styl met moderne bekoring. Point B is gerieflik en bied 5 dubbel en suite-slaapkamers. Al die kamers het matte of oorspronklike eikehoutvloere. B&B en aandete is slegs op verso...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach,
Kaapstad

Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en dis perfek vir paartjies, sakereisigers en hospitaalbesoekers. Dié oopplan-suite is vas aan die hoofhuis, maar het 'n apar...

Vanaf
R435
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Bellville,
Kaapstad

Pool Side Apartment is 'n woonstel vir 1 persoon in die residensiële woonbuurt Stellenberg, baie na aan die N1 in Kaapstad. Die eenheid is geleë op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n sakereisiger wat oorna...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei,
Kaapstad

Lark 24 bied akkommodasie in Flamingo-vlei. Die akkommodasie word met die eienaars gedeel en het privaat toegang en veilige parkeerplek. Lark 24 bied 'n enkele eenheid met 2 enkelbeddens en 2 aparte eenhede wat elk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapstad gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...