Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Gordonsbaai (164)
Kraaifontein (12)
Simonstad (59)
Voorstede
Bantrybaai (15)
Bellville (160)
Bergvliet (13)
Big Bay (121)
Bishopscourt (6)
Bloubergrant (6)
Bo-Claremont (19)
Bo-Kaap (20)
Boston (14)
Brackenfell (32)
Century City (56)
Claremont (38)
Clifton (21)
Constantia (81)
Constantia Valley (101)
Crofters Vallei (14)
De Waterkant (103)
Drie Ankerbaai (31)
Durbanville (78)
Durbell (2)
Edgemead (9)
Flamingovlei (16)
Fresnaye (25)
Glencairn (32)
Glencairn Heights (42)
Goodwood (5)
Groenpunt (148)
Helena Heights (11)
Joostenbergvlakte (1)
Kaapstad Middestad (197)
Kalkbaai (34)
Kampsbaai (125)
Kenilworth (13)
Kirstenhof (8)
Lakeside (7)
Lughawe Nywerheidstreek (1)
Maitland (16)
Marina Da Gama (15)
Milnerton (171)
Morningside (6)
Mouille Point (26)
Mowbray (8)
Muizenberg (66)
Noordhoek (62)
Nuweland (21)
Observatory (5)
Oranjezicht (28)
Paarden Eiland (1)
Parklands (13)
Parow (63)
Pinelands (27)
Plattekloof (56)
Rondebosch (39)
Rondebosch East (5)
Rosebank (3)
Salt River (2)
San Michel (10)
Seaforth (69)
St James (14)
Stadskern (484)
Strandgebied (15)
Suidelike Voorstede (365)
Sun Valley (1)
Table View (246)
Tamboerskloof (23)
The Links (4)
Thornton (2)
Tijgerhof (2)
Tokai (6)
Tuine (64)
Tygervallei (13)
University Estate (1)
Upper Gardens (32)
V & A Waterfront (16)
Van Riebeeckstrand (29)
Vierlanden (8)
Vishoek (58)
Vredehoek (11)
Vredelust (9)
Walmer Estate (4)
Welcome Glen (4)
Welgelegen (8)
Welgemoed (8)
West Beach (31)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (6)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (3506)
B&Bs (137)
Lodges (20)
Hotelle (74)
Gastehuise (381)
Selfsorg-eenhede (2894)

Resensies van Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 2085 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 2085 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Selfsorg-eenhede

2815 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay,
Kaapstad

Anchors Away is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 'n vrolike atmosfeer in Waves Edge, 'n 24 uur-bemande sekuriteitskompleks. Dis 'n eenverdieping-eenheid, en daar is 'n dubbelmotorhuis. Die stoep het 'n ingeb...

SPAAR 30%
VanafR2 800
R1 960
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gordonsbaai,
Kaapstad

Cayman Beach villa is in 'n veilige, omheinde woonbuurt met asemrowende see- en berguitsigte geleë. Die huis is net 'n paar minute se stap van die strand af en bied gerieflike, ruim verblyf vir gesinne van 8. Hierd...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 950
R1 560
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Melkbosstrand,
Kaapstad

4 On Beach Accommodation is in Kusweg in Melkbosstrand, stapafstand vanaf die strand, winkels, restaurante, en openbare vervoer geleë. Dié verblyf is op die eerste verdieping en is 'n gaste-eenheid met 3 slaapkame...

SPAAR 30%
VanafR1 750
R1 225
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay,
Kaapstad

Atlantic Sunset bied ongelooflike uitsigte van Tafelberg en Robbeneiland. Verblyf is beskikbaar in 'n drieslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Big Bay, Kaapstad. Die kompleks is net 5 minute se stap vanaf...

SPAAR 30%
VanafR2 900
R2 030
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Houtbaai,
Kaapstad

Apartment 26 on Beach is 'n luukse strandwoonstel in die The Village-kompleks op die eerste verdieping en dit bied onbelemmerde, asemrowende see-, strand- en baai-uitsigte vanuit die leefarea, hoofslaapkamer en groo...

SPAAR 30%
VanafR1 550
R1 085
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton,
Kaapstad

Lagoon Beach Apartments and Spa is op die strand in Milnerton en bied smaakvolle selfsorgverblyf wat in privaat besit is. Die woonstel is op die derde verdieping en het 2 slaapkamers. Ontwaak soggens met die geluid ...

SPAAR 30%
VanafR850
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand,
Kaapstad

Surfers Paradise bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol en gerieflik ingerig is. Die woonstel is in 'n veilige vakansie-oord oorkant die straat van Blouberg se strand af. Die woonstel beski...

SPAAR 30%
VanafR1 390
R973
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand,
Kaapstad

3 Zeezicht Apartment is in Bloubergstrand geleë en bied pragtige uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland. Die smaakvol versierde strandfront-woonstel is ideaal vir paartjies of 'n gesin van 4. Die tweeslaapkame...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville,
Kaapstad

At Home on Langeberg is 'n pragtige kothuis in die Kaapse voorstad, Bellville. Die huis is naby winkelsentrums, hospitale en die lughawe geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n bad...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand,
Kaapstad

Blouberg Heights 507 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en spog met moderne dekor en uitsigte oor die see. Die slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapstad selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za