LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Andante Guesthouse Klerksdorp | LekkeSlaap
+16

Andante Guesthouse Klerksdorp

32 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 65, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Andante Gastehuis is op die N12 in Klerksdorp en bied gerieflike verblyf wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons is naby restaurante, winkelsentrums, skole en hospitale.

Verblyf is beskikbaar in 16 stylvolle en suite-slaapkamers. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lessenaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Die gastehuis het konferensiegeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die Rio Casino is slegs 1,7 km van ons af. Ander besienswaardighede sluit die Faan Meintjies Natuurreservaat, Klerksdorp Gholfbaan en Klerksdorp Museum in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Andante Guesthouse Klerksdorp
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Joe Slovo-weg 65, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Andante Guesthouse Klerksdorp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 65, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNGYyYmQ5LWIxMDUtNDI1Ni04ZjVmLWM1OGRjMzAzZTEwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 65 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.867051560913 26.635901927948
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!