Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Gordonsbaai (165)
Kraaifontein (10)
Simonstad (59)
Voorstede
Bantrybaai (12)
Bellville (159)
Bergvliet (13)
Big Bay (115)
Bishopscourt (5)
Bloubergrant (7)
Bo-Claremont (18)
Bo-Kaap (20)
Boston (16)
Brackenfell (33)
Century City (50)
Claremont (35)
Clifton (35)
Constantia (82)
Constantia Valley (102)
Crofters Vallei (15)
De Waterkant (128)
Drie Ankerbaai (29)
Durbanville (80)
Durbell (2)
Edgemead (6)
Flamingovlei (18)
Fresnaye (28)
Glencairn (33)
Glencairn Heights (46)
Goodwood (6)
Groenpunt (149)
Helena Heights (9)
Joostenbergvlakte (1)
Kaapstad Middestad (205)
Kalkbaai (33)
Kampsbaai (121)
Kenilworth (13)
Kirstenhof (7)
Lakeside (7)
Lughawe Nywerheidstreek (1)
Maitland (12)
Marina Da Gama (17)
Milnerton (167)
Morningside (6)
Mouille Point (28)
Mowbray (10)
Muizenberg (70)
Noordhoek (62)
Nuweland (19)
Observatory (7)
Oranjezicht (27)
Paarden Eiland (1)
Parklands (13)
Parow (64)
Pinelands (28)
Plattekloof (58)
Rondebosch (40)
Rondebosch East (5)
Rosebank (3)
Salt River (3)
San Michel (10)
Seaforth (68)
St James (16)
Stadskern (523)
Strandgebied (19)
Suidelike Voorstede (365)
Sun Valley (1)
Table View (236)
Tamboerskloof (27)
The Links (4)
Thornton (3)
Tijgerhof (3)
Tokai (6)
Tuine (68)
Tygervallei (9)
University Estate (1)
Upper Gardens (34)
V & A Waterfront (38)
Van Riebeeckstrand (28)
Vierlanden (9)
Vishoek (65)
Vredehoek (11)
Vredelust (11)
Walmer Estate (2)
Welcome Glen (3)
Welgelegen (6)
Welgemoed (8)
West Beach (35)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (7)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (3587)
B&Bs (142)
Lodges (23)
Hotelle (78)
Gastehuise (386)
Selfsorg-eenhede (2958)

Resensies van Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 2505 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 2505 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 40%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Kaapstad

Cork Tree Cottage is aan die voet van die majestueuse Langeberge geleë en word omring deur historiese wynlandgoedere en Valsbaai se pragtige strande. Dit maak Cork Tree Cottage die ideale basis vir die verkenning v...

SPAAR 30%
VanafR1 400
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Strand, Kaapstad

Hibernian Towers is die gewildste woonstelblok in Kusweg, Strand, met asemrowende uitsigte oor Valsbaai. Dit is veilig en sentraal geleë en loopafstand van die hoofstrand af. Hierdie stylvol gemeubileerde woonste...

SPAAR 30%
VanafR1 750
R1 225
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad

The Mountain House is in Clovelly in die Kaapse Skiereiland geleë. Jou eerste indrukke van The Mountain House gaan jou aan 'n zen-atmosfeer laat dink. Die hoë plafon, prentjievensters, ligte kleurskema en eenvoudi...

SPAAR 30%
VanafR1 000
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Kaapstad

103 Da Gama is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte wat op die eerste vloer in die gewilde Da Gama-woonstelblok in Strand geleë is. Die blok is in Beach-weg op die Golden Mile geleë met maklike toegang en...

SPAAR 30%
VanafR4 800
R3 360
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oranjezicht, Kaapstad

Table Mountain Retreat het "Boheemse sjiek" interieur en bied 'n ware tuiste aan diegene wat hou van estetiese ruimtes. Dit is deur verskeie kulture en wêreldreise beïnvloed. Dié huis is in die bergrots gebou deu...

SPAAR 30%
VanafR999
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Llandudno, Kaapstad

Llandudno Beach Apartments is in Llandudno aan die Atlantiese kuslyn, 25 minute vanaf Kaapstad, die V&A Waterfront en tafelberg, en 40 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf word in 3 eenhede ...

SPAAR 30%
VanafR2 000
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Groenpunt, Kaapstad

Croxteth Victorian in Green Point Village is 'n selfsorgmeenthuis in Groenpunt. Dié vakansie-eenheid is naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in en rondom die Atlantiese kusgebied in Kaapstad. Die huis i...

SPAAR 30%
VanafR1 190
R833
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Kaapstad

3 Zeezicht Apartment is in Bloubergstrand geleë en bied pragtige uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland. Die smaakvol versierde strandfront-woonstel is ideaal vir paartjies of 'n gesin van 4. Die tweeslaapkame...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Kaapstad

Blouberg Heights 507 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en spog met moderne dekor en uitsigte oor die see. Die slaapk...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Durbanville, Kaapstad

The Garden Cottage in Durbanville bied selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-kothuis in 'n beskutte, privaat tuin met baie voëls en eekhorings. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Kaapstad selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za