Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Pensioner Specials Banner

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons gashere is geverifieer
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Hoekom gaste ons kies

South Africa South Africa
"Hul het uit hul pad gegaan om vir my ander verblyf te reël toe my eerste bespreking n dubbelbespreking was. Dankie."

- Mia B


South Africa South Africa
"You guys are doing great. Keep it up. This is my 3rd time booking via LekkeSlaap, and it's really been lekker."

- Michelle V


South Africa South Africa
"Very great service and options to choose from. Did not have any problems using the site and information that's provided."

- Kaylyn V


South Africa South Africa
"The staff could not have done more for me. They were extremely efficient in responding to my requests."

- Les V


South Africa South Africa
"Ek hou daarvan dat ek iemand van LekkeSlaap persoonlik kan kontak sou ek dalk probleme met my bespreking ondervind."

- Nadine B


South Africa South Africa
"Ek gebruik altyd LekkeSlaap indien ek blyplek soek. Baie goeie soekenjin vir blyplekke en kry altyd goedgeprysde verblyf."

- Nadine D


South Africa South Africa
"Our agent was amazing. The service was amazing, and they were quick to respond and sort out any complications, etc."

- Charn-re B


South Africa South Africa
"Ek het met een van julle besprekingsagente gepraat. Sy was 'n baie goeie agent. Sy was vriendelik en hulpvaardig."

- Hein H


South Africa South Africa
"Ons weet nie meer om watter mooi woorde vir LekkeSlaap te gee nie. Julle almal is maar net altyd baie lekke! Baie dankie"

- Louise V


South Africa South Africa
"I only trust LekkeSlaap for all my holiday bookings. I have never been disappointed. You know exactly what you are going to get."

- Bonita B


South Africa South Africa
"Verblyf is skoon, netjies en modern. Eienaar, Terri, is vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan bly."

- Anna-marie R


South Africa South Africa
"Al baie kere met Jasmeen gedeel, sy is uitstekend, altyd beskikbaar en gaan uit haar pad om te help waar sy kan."

- Debbie V


South Africa South Africa
"So lekker om heeltyd op hoogte gehou te word op WhatsApp. Baie maklik om terug te gaan na jou bespreking en dit is in Afrikaans."

- Janine W


South Africa South Africa
"Woonstel baie goed geleë en naby winkelsentrum. Skoon en veilig met onderdakparkeering. Woonstel is goed ingerig."

- Marco V


South Africa South Africa
"Dankie, ons bespreek altyd deur LekkeSlaap en ons was nog altyd gelukkig met ons verblyf en die proses van bespreking."

- Wessel M


Namibia Namibia
"Baie gerieflik. Goeie kommunikasie. Akkuraat met rigtingaanwysings en duidelikheid oor akkommodasieopsies."

- Lara R


South Africa South Africa
"Ek het baie goeie diens ontvang. Ek was selfs in staat om my aankomsdatum te verander nadat ek my datums verkeerd gehad het."

- Carla B


South Africa South Africa
"LekkeSlaap is so easy to use and that's what I love about it. I will definitely use LekkeSlaap again to book places."

- Mariska R


South Africa South Africa
"LekkeSlaap is my voorkeur vakansiebesprekingsdiens! Baie dankie, ek het julle al soveel keer gebruik en is nog nooit teleurgestel nie."

- Roelf V


South Africa South Africa
"We have always found our reservations through LekkeSlaap quick, efficient and on par with our expectations."

- Anneke P


South Africa South Africa
"Dit is altyd aangenaam om deur LekkeSlaap oornaggeriewe te bespreek. Dit wat jy bespreek het, is wat jy kry."

- Gideon F


South Africa South Africa
"Baie dankie LekkeSlaap, ek sal weer van julle dienste gebruikmaak. Dankie vir julle uitstekende diens. Groete, Regaile"

- Regaile S


South Africa South Africa
"LekkeSlaap se webwerf was baie maklik om te gebruik en die besprekingstelsel het vir ons vinnig en maklik gewerk."

- Bianca V


South Africa South Africa
"Baie dankie vir julle fantastiese diens soos altyd. Dit bly maar net 'n plesier om LekkeSlaap te gebruik sonder twyfel."

- Neil H


South Africa South Africa
"Rene het vir ons ongelooflike goeie diens gelewer en besprekenings gemaak. Weereens baie dankie Rene, jy is die beste."

- Wimpie V


South Africa South Africa
"Soos altyd, maklik om te bespreek. Dit wat jy op die webblad sien, is wat jy kry. Geen onaangename verrassings. Baie dankie, LekkeSlaap!"

- Retha O


South Africa South Africa
"Ek het nog altyd 'n aangename ervaring gehad met LekkeSlaap, met spoedige, akkurate en vriendelike terugvoer."

- Nicky M


South Africa South Africa
"LekkeSlaap kept me up to date and reminded me about my booking since I booked the accommodation a month prior to arrival."

- Lesego W


South Africa South Africa
"Het nog nooit enige probleme ondervind nie. Agente is altyd vriendelik en bereid om te help waar moontlik. Baie dankie vir 'n puik diens."

- Rachel V


South Africa South Africa
"LekkeSlaap representatives went above and beyond trying to assist me with a refund for the lodge I was booked at."

- Shanna R


South Africa South Africa
"I was urgently looking for a place to stay. LekkeSlaap helped me a lot, and within 2 hours, I had a place to stay."

- Padmini M


South Africa South Africa
"Het nog nooit 'n probleem gehad met enige bespreking by LekkeSlaap nie. Agente uiters vriendelik en behulpsaam."

- Arina J


South Africa South Africa
"Ek is mal oor LekkeSlaap. So maklik om presies te kry waarvoor jy soek. Gebruik julle altyd as ek reis."

- Lelani V


South Africa South Africa
"LekkeSlaap weet wat hulle doen. Vriendelik en baie behulpsaam. Beslis boek ek al my vakansies by LekkeSlaap."

- Antoinette En Gerhard H


South Africa South Africa
"Die agent is vinnig en behulpzaam en beantwoord enige vrae onmiddellik. En alles is baie maklik om te kan bespreek."

- Carolina E


South Africa South Africa
"As jy iets soek, gaan net na LekkeSlaap. Alles wat jy soek, is daar. Diens is puik. Mense is vriendelik."

- Gappie C


South Africa South Africa
"Nooit geweet LekkeSlaap het sulke bekostigbare, lieflike plekkies om van te kies nie. Regtigwaar waarde vir mens se geld!"

- Carmen B


South Africa South Africa
"Dankie LekkeSlaap dat ek van julle dienste gebruik kon maak, sal beslis volgende keer weer van julle gebruik maak."

- Jaco H


South Africa South Africa
"Dit is een van die beste en veiligste opsies om besprekings te doen en sal dit vir enigeen aanbeveel."

- Sonia C


South Africa South Africa
"LekkeSlaap se agente is wonderlik en baie behulpsaam. Ek moes die keer aanpassings aan my reisplanne maak, en hulle was uiters behulpsaam."

- Rene W


In die kollig

Lees meer blogs Sien almal

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang